I have always wanted to publish some of the poetry I have written over the years. Amazing how dreams do come true, sooner or later. Over the next couple of weeks and months I’ll post some of my favorites. Some are written in English, others in Afrikaans. Feel free to comment. Welcome to the world inside my head…
eyes
the way your eyes
search my soul,
such brown and loving vessels
i desire
1 December 2006
sinjaalrooi…
jou lippe sinjaal rooie
woorde wat deurboor
in silhouette en donker skaduwees
op ‘n weerlose hart laat val
sonder besef of geringe gewaarwording,
verterend, skeppend, uitdagend.
jou stem; eksklusiewe handelsmerk
wat blou breek oor rotse heen
en gewelddadig, sag om my val
verkyk ek my
aan jou roes bruin hare
waarin die herfs opkrul
en saggies nes maak
in die melkwit van jou nek
waar ek my vreugde vind…
Dis baie mooi, nie geweet jy kan so diep raak nie.
Skryf nog